{ARGIEF}

 Die Toekoms van Missionale Teologie

Prof Darrell Guder

 Darrell Guder

30 April 2015

Hierdie oggendseminaar gaan oor die Toekoms van Missionale Teologie in die lig van die WRK en die NGK se onlangse beleidstukke oor missionale ekklesiologie.
Die seminaar is ‘n opvolg van die konferensie oor missionale teologie in Januarie, waar verskillende internasionale en Suid-Afrikaanse leiers, teoloë en ander kundiges opgetree het.

Tyd: 9h00-13h00
Plek: Communitas

Koste: Gratis, maar ….
Skryf asseblief in om te verseker dat daar vir jou ‘n sitplek is:
Stuur ’n epos na wler@sun.ac.za met jou naam en van, asook die woorde Inskrywing vir Missionale Teologie, 30 April.
óf
bel die VBO-kantoor met dieselfde boodskap as bo.