{ARGIEF}

 Winterskool 2016

 Tuiste of nie?

 Hospitality
Die afgelope Wintereskool by die Fakulteit Teologie op Stellenbosch is bygewoon deur ongeveer 225 persone uit meer as 20 verskillende denominasies en geloofstradisies. Daar is gepraat, geluister, geleer en gekuier rondom die tema van ‘n Tuiste vir almal – die toekoms van die Christendom en ons jeug in Afrika.
Hier onder is ‘n paar fotos en indrukke van enkele konferensiegangers,  asook ‘n samevatting oor die 3 dae wat gemaak is deur Danie O’Kennedy.
#WinterSchool16 @theologystel is starting today. Commemorating the 40th Anniversary of the Soweto Uprising – asking the questions ‘Is South Africa a home for us all?’ ‘How can we help to make SA a home for us all?’ Prof Bosman, Dr Theron, Ms Wiid, Re Geja in this picture. — with Dewald HoffmannBruce Theron and Hendrik Bosman at Faculty of Theology.  Prof Bosman
 Rev Geja  Rev Nkosinathi Geja leading the morning devotion on the prodigal children and the welcoming parent. Is the Church’s body language one that is open to the world in love? Looking towards the world, running to embrace, opening a home of blessing for all. The Church should not be inward looking, it should not be stationary, it should not be exclusive, but a welcoming place for all! — at Faculty of Theology.
Rev Esmé Bowers is the opening keynote speaker @TheologyStel #Winterschool16 , sharing her inspiring and challenging story of being faithful to the whole Gospel, for the whole world, through the whole Church. As a pastor, activist, mother, community leader and disciple she invited the conference members to discover their calling, to live with faithfulness and courage in the current time. Deeply challenging and very inspiring. In the last 40 years she has been part of many significant movements and challenges in the Church and society. Simple acts of courage and faithfulness, and even a willingness to ‘swim against the tide’ have achieved much for the common good! — at Faculty of Theology.  Esme Bowers 2
 Esme Bowers  
Rev Esmé Bowers Winter School – The church needs to have a heart for all!
 Two young activists @qina_qina and @eksjaco helping us to understand and reflect upon current student and youth movements of justice and transformation. ‪#‎winterschool16  Qina
 Pieter Grove  Rev Pieter Grove speaking on 1976 then and now. He was jailed as a high school pupil in 1976 for activities related to student activism. We are thinking about the issues then, and the issues now. So much has changed, but very little is different! We still struggle with race, economics, class, gender, exclusion and distrust. His reflection helps me to gain some insight into the politics of impatience and the politics of identity among students today. We have much work to do to engage the ongoing injustice that still exists with unequal education – what has changed 40 years on? — with Pieter Grove at Faculty of Theology.
 Lovelyn Nwadeyi speaks at the Winter School and challenges the church as having a too ritualistic religion and for commodifying salvation. This while the church is silent on socioeconomic and sociopolitical matters. Engage young people and question prevailing traditional orthodox beliefs. Micah – what does the Lord require of us?  Lovelyn Nwadeyi
 Lovelyn Nwayedi speaks  #winterschool Lovelyn Nwadeyi “church cannot continue as usual in unusual times”
 Prof Brian O’Connel “Industrial output, pollution and population are up, while resources and food are diminishing. The church on its own cannot succeed. A deep cultural change for sustainability is needed. Our culture is not energetic and inquisitive enough. This calls for greater creativity in a changing environment.” Wow!  Prof Brian O Connel
Danie deel sy indrukke as volg:
Die eerste is dat ons verskeie versillende stemme gehoor het in die 3 dae. Sommiges het ons ongemaklik laat voel, sommiges het ons getroos en ander het ons geïnspireer. Een van die belangrikste dinge in enige huis is dat ons moet tyd maak om na mekaar te luister. Danie sê dat hy bevoorreg was om rond te stap en by baie van die sessies wat aangebied is, in te loer. Daarom kan hy ‘n paar indrukke met ons deel.

‘n Tweede indruk is dat ons vanjaar meer stemme van jongmense gehoor het. Ons moet luister wanneer hulle sê “die kerk kan nie normaal vorrtgaan in abnormale tye nie.” Hulle is eerlik (Lovelyn Nwadeyi het herhalend in haar sessie gesê “To be honest with you”). Hulle is EG. Hulle dra nie die bagasie van die verlede saam nie. En hulle het die passie en die energie om iets te DOEN.
Derdens moet ons, wanneer ons dink aan die toekoms van die Christendom dink, ook luister na die stem van die Bybelse tekste. Verskeie tekste is gehoor om die tema te verlig – van die gedeelte oor die Verlore Seun in Lukas 15 tot al die tekste wat handel oor gasvryheid in die Bybel. Daar is ook geluister na die tekste wat die teenoorgestelde kant van gasvryheid uitgebeeld het (Rig. 19 oor Tamar se verkragting). ‘n Kerk wat nie luister na die Bybelse teks nie sal sukkel om ‘n tuiste vir almal te wees.
Indruk vier: Ons het ook gehoor van uitdagings in ons Suid-Afrikaanse konteks. Een hiervan is die uitdaging van onderwys. 1976 het baie jongmense baklei vir ‘n beter en meer gelyke onderwyssisteem. Ongelukkig moet ons erken dat onderwys na 40 jaar steeds in ‘n krisis is. Die kerk kan nie net vingerwys na die staat nie. Ons het die geleentheid om ‘n verskil te maak – kinders, ouers, beheerliggame en onderwysers. Ons kan nie nóg 40 jaar wag nie.
Vyfdens: In ‘n huis vertel ons ook stories om mekaar te bemoedig. Ons het baie stories van hoop hier gehoor – van Echo Communities, ‘n gemeente wat ma’s help met vroeë  kinder-ontwikkeling, van gemeentes wat bakens van hoop in die gemeenskappe is, van die storie van die Leadership Acadamy in Manenburg, ensovoorts. Selfs die storie van die Fakulteit Teologie is ‘n storie van hoop.  Danie vertel:  “Toe ek in 1983 hier as ‘n eerstejaarstudent  begin het, was die Fakulteit beslis nie ‘n tuiste vir almal nie. Slegs vir wit middel’klas Afrikaner-mans van die NG Kerk in Suid-Afrika. daar is steeds ruimte vir verbetering, maar die Fakulteit word meer en meer ‘n tuiste vir almal. Ons moet aanhou om hierdie stories van hoop te vertel.”
Hendrik Bosman het in sy openingstoespraak gesê: “This Winter School must not be another talk shop. It must inspire us to show deeds of hospitality.” Wat kan ons doen om ‘n tuiste vir almal te skep?

  • Ons kan nie op ons eie ‘n tuiste skep nie (Esmé Bowers en verskeie ander sprekers het hierdie punt beklemtoon.). Verskillende mense leef saam en skep so ‘n tuiste – hulle eet saam, werk saam, stry met mekaar, bid saam. God bring mense bymekaar in ‘n huis, in ‘n land, in ‘n kontinent. Ons kan nie ons broers of susters kies nie. God het hulle vir ons gegee as ‘n geskenk sodat ons kan verhoudings van liefde en vertroue kan bou.
  • Ons word soms oorweldig deur al die uitdagings. Verskeie sprekers het benadruk dat ons moet beweeg met “baby steps”. Wat is die eerste tree wat jy gaan gee?  Dalk om ‘n onderwyser in jou gemeente te besoek en te vra: Hoe kan ons jou help?

Danie se opsomming sluit af met die gebed dat Paulus se woorde Efesiërs 2:19-20 ‘n werklikheid vir ons almal sal word in ons reis om ‘n tuiste vir almal te help skep:
Julle is dus nie meer ver van God af nie, nie bywoners nie, maar medeburgers van die gelowiges en lede van die huisgesin van God. Julle is ‘n gebou wat opgerig is op die fondament van die apostels en die profete, ‘n gebou waarvan Christus Jesus self die hoeksteen is.