{ARGIEF}

deur Anika Badenhorst
swellendam1-apr14
Op 19 Februarie 2013 het ons gesellig saam verkeer en geluister na afgevaardigdes van twaalf diens-organisasies in ons dorp.
Ons het geleer oor die onderskeie aksies se werksaamhede en is gemotiveer om iewers in te skakel en te help.
Agtien talentvolle dames het ook die aand ingekleur deur van hul pragtige handwerk en skilderye uit te stal.  Die aand is afgesluit met die bediening van heerlike soet poedings.
swellendam2-apr14Diensorganisasies is:
•    ACVV
•    Dienssentrum
•    Huis AA Tomlinson (Ouetehuis)
•    Huis Adaliah  (baba vir aanneming)
•    Omgee-aksie
•    Herberg Kinderhuis
•    Gideons
•    Interdenominale kerk
•    Rotariërs
•    Lions
•    Lady Circle
•    Onafhanklike – C Coetzee