{ARGIEF}

Hierdie webblad wil ons bediening aan vroue bekend stel. Ons wil vroue inlig oor die geloofsreis waar ons vroue lei om hul vlerke te sprei.

Ons doen dit deur middel van
VROUE MET VLERKE

Vroue met Vlerke logo

Vroue met Vlerke logo


 

wat ‘n inisiatief is om vroue oor kultuur- en groepsgrense heen te leer om mekaar te ondersteun, saam met mekaar luistered Bybel te lees en so God se stem te hoor en dit met geloofsvriendinne te deel. Hierdeur wil ons inligting bekend stel oor wat in gemeentes aan die gebeur is en vroue aanmoedig om deel te word van hierdie reis.