{ARGIEF}

Onderwerp: Emosionele Intelligensie:  Jou Geluksvirus! Kom leer hoe emosionele intelligensie jou daaglikse geluk beïnvloed. Leer hoe jy tegnieke kan gebruik om negatiwiteit, woede en minderwaardigheid te oorbrug.

Die kamp word op versoek herhaal.  Dit is in 2009 aangebied.

Aanbieder:  Dr Pieter van Jaarsveld – geregistreerde sielkundige en skrywer van Hart van ‘n Wennner oor emosionele intelligensie

Datum: 28 – 30 Oktober 2011

Plek: Wortelgat (Stables Camp), Stanford , (www.wortelgat.org.za)

Koste R550 (sluit etes, verblyf en kursusmateriaal in)

Pieter van Jaarsveld

Pieter van Jaarsveld