{ARGIEF}

Welkom by ons webwerf!

Jy is een van duisende vroue wat deel is van ‘n kleiner geloofsgemeenskap(gemeente) waar elkeen in ‘n netwerk van verhoudinge leef, werk en dien. Dit is hier waar jy as christenvrou jou invloed kan laat geld en jou geloof kan leef op jou unieke manier.
  • Klik op die verskillende afdelings waarin jy belangstel. Lewer kommentaar aan die onderkant van enige item.
  • Verryk jouself geestelik of raak betrokke en neem deel aan ons projekte of die vrouekampe. Inligting word gereeld opdateer.
  • Skryf ook aan ons en gee jou mening oor sake waaroor daar geskryf is en sê asb wat jou behoeftes is.

Klik hier vir meer inligting oor die kommissie.