{ARGIEF}

  • Die Taakspan sluit aan en funksioneer binne die Diensgroep Gemeentebegeleiding (Communitas).  Die Diensspanbestuurder is dr JF Marais.  
  • Die Taakspan fokus op die volgende:
  • Vroue met Vlerke is ‘n geloofsonderskeidende reis om vroue te help om opnuut God se stem te hoor. Die reis maak vroue bewus van God se teenwoordigheid deur na mekaar se sotries te luister. In die proses ontdek vroue dat God besig is om hulle te roep, te vorm en te stuur. Gemeentes word aangemoedig om die geloofsreis ‘n gemeenskapswye aksie te maak. Ons het ‘n gebruikersvriendelike brosjure wat as gids (padkaart) dien om ons in gemeentes te help om die geloofsreis aan te bied.
  • Begeleiers is opgelei om die reis in gemeentes bekend te stel.
  • Kontak ons gerus om ‘n geleentheid te reël.
  • Interaksie, kwartaalblad word uitgegee. Teken gerus in: R50 groep (gemeente) intekening en R55 enkel intekenaar
  • Geleenthede vir vroue en egpare word aangebied.
Dagbestuur

Antoinette Muller (voorsitter), Amanda Kruger Van Deventer (ondervoorsitter) en Mariëtte Steyn (Interaksie redakteur). 
 Sinodale Kommissie
Christell Botes (Beaufort), Rayline Coetzee (Bellville) Amanda Kruger-van Deventer (Caledon), Karien van Schalkwyk (Calvinia), Vakant (Clanwilliam), Ilsé Fritz (Durbanville), Anelle v Niekerk (George), Danita Faasen (Goodwood), Beulah Saayman(Kaapstad), Mona Fourie (Knysna), vakant – Koeberg, Alae Roodtman – Kuilsrivier, vakant (Mosselbaai), vakant (Namakwaland), Ilsa v Schalkwyk (Oudtshoorn), Vakant (Paarl en Stellenbosch), Elsabé Scott (Parow), Gerda Kriel (Piketberg), Rose Groenewald (Riversdal), Cecile Perold (Somerset-Wes), Vakant (Swartland), Hilde Liebenberg (Swellendam), Mona Marais (Tulbagh),vakant (Wesland), vakant (Worcester), vakant (Wynberg).
Administratiewe beampte: Esther Blackaller  e: estherb@sun.ac.za
Hooftake

  • Toerusting
  • Netwerking
  • Skakeling
  • Bewusmaking
  • Navorsing
Adres:  Noordwal Wes 1, Stellenbosch, 7602

Posadres: Vrouebegeleiding, Communitas, Posbus 3322, Matieland, 7602 
Telefoon: 021 808 9060
Faks: 086 225 9234
E-pos: estherb@sun.ac.za