{ARGIEF}

biddagVroue
Wêreldbiddag vir Vroue word volgende jaar op 6 Maart 2015 gehou. Die tema is deur die Wêreldbiddagkomitee van die Bahamas saamgestel: Jesus sê, “Verstaan julle wat ek vir julle gedoen het?” (Joh. 13:12).
Kontak Freda Hamman by 021 903 2631, sel: 083 545 3052, e: fredahamman@gmail.com vanaf einde November 2014.
Besoek gerus die webwerf by www.wwdp.co.za vir meer besonderhede.
Betaal asb die kollekte direk in die Wes-Kaapse WBvV fonds by:
FNB, Rek naam: Womens World day of Prayer;
Reknr: 501 418 31038
Bankkode: 200 309 (Mowbray);
Verwysing: gebruik verwysing soos op jul bestelvorm asb.
Die fondse word as volg aangewend:
1.    Fondse word na die Wêreld Biddag vir Vroue se Nasionale kantoor in Johannesburg gestuur.
2.    ’n Deel word na Wes-Kaapse Bybelgenootskap gestuur.
3.    ʼn Deel word vir ʼn plaaslike projek aangewend, soos deur die Wes-Kaap se WBvV ge-ïdentifiseer. Sal spoedig deur Freda gekommunikeer word.