JACO HAMMAN –THE MILLENIAL NARRATIVE Communitas het nou ‘n eesrte kursus ook vir dominees wat ver van Stellenbosch woon, maar tog wil saam luister na aktuele onderwerpe. Die eerste hiervan is ‘n Dagkursus wat op 6 Augustus aangebied was en wat ons graag deel met almal...
Alfa pastorale program
ALFA PASTORALE OPLEIDING, BERADING EN GEMEENSKAP SENTRUM (GESTIG:1987) bied aan: ‘N JAARKURSUS IN PASTORALE OPLEIDING, BERADING EN GEMEENSKAPSDIENS 1 MAART 2017 TOT 28 FEBRUARIE 2018 (Teikengroep: Studente, predikante, jeugwerkers, onderwysers, maatskaplikewerkers,...
Om geroep te wees
Teologiese Opleiding: Is jy dalk geroep? 'n Missionale Kerk dink wyer oor Bediening en Teologiese Opleiding 'n Missionale kerk dink wyer oor bediening en teologiese opleiding. 'n Missionale kerk is anders en bring verandering. 'n Missionale kerk is 'n kerk wat wil...
Kursus oor die Doop
Doop en Bediening: Ontvang wat vir julle gegee is 28-30 Julie 2015 Aanbieders: Andries Cilliers en Tinus van Zyl In hierdie kursus gaan die klem nie in die eerste plek op die verskille oor die doop val nie, maar eerder op wat die kerke in gemeen het en hoe ons...
Om te wát met ʼn Gevorderde Sertifikaat?
Waarom 9 kursusse in 3 jaar? Hoekom sal ek nodig hê dat iemand namens my besluit wat ek moet leer? So vra iemand oor die Gevorderde Sertifikaat in Bedieningsvernuwing, ʼn reeks kursusse wat jou oor ʼn tydperk van 3 jaar op ʼn nuwe leerkurwe neem. In hierdie tyd gaan...
VBO Nuut en Geïntegreerd
Nuwe en Geïntegreerde Gevorderde Sertifikaat in Bedieningsvernuwing ʼn Gesamentlike projek van die drie VBO-sentra Ons begin in 2015 met ʼn nuwe, tweede groep wat die gevorderde Sertifikaatkursus in...
Sentrum vir Predikantebegeleiding
SENTRUM VIR PREDIKANTEBEGELEIDING Communitas het 9 areas wat nodig is vir 'n Predikant in die Bediening geidentifiseer en toe die Sentrum vir Predikantebegeleiding ontwerp om predikante te begelei om hulle sterkpunte, maar ook hulle groeipunte in die 9 bekwaamhede te...
Familiebediening-kursus op Hartenbos
FAMILIEBEDIENING – hoe werk dit? Hoe werk familiebediening in gemeentes, in huishoudings, in skole en binne 'n missionêre bediening in ons gemeentes? Wérk dit? In Richard Olson en Joe Leonard se boek: “A new day for family Ministry” maak hulle die stelling dat ’n...
Hoe dink jy oor die Doop?
Doop en Bediening Ontvang wat vir julle gegee is Het jy vrae rondom die doop? Ons fokus so dikwels op die verskille tussen kerke oor hierdie saak - maar wat het die verskillende kerke in gemeen rondom die doop? Kom luister na Coenie Burger en Andries Cilliers...
Hoe sien jy?
Om te hoor, te voel … en (anders) te sien (Skryfkursus) Die beroemde skrywer Joseph Conrad (1857–1924) (Heart of Darkness, Lord Jim) het op ’n keer oor sy taak as skrywer gesê: “My task is to make you hear, to make you feel, and, above all, to make you see. That...