{ARGIEF}

BILL HYBELS

VEG VIR JOUSELF!

'n Kollega vertel hoe hy sukkel om effektief af te vat. Dis nie 'n nuwe storie nie. Dis alle geestelike leiers se storie. Maar daar is 'n verskil tussen 'n dag of tydjie af hê waarin jy net rus, en hoe om jouself te verruim met nuwe energie en drome en passie. As jy...

read more

GEESTELIKE LEIERS…leef met AKSIOMAS

Toe Bill dit sê, besef ek onmiddellik dis wat effektiewe geestelike leiers doen. Hulle doen dit soms instinktief, meesal doelbewus. Hulle bestee die tyd om dit uit te dink en te verfyn, of hulle leen dit by ander. Dit gee dadelik koers aan ’n dooiepunt, help vordering...

read more