Hemelvaart 2011 Psalm 47 ~ God is radikaal teenwoordig Nou die dag steel iemand my kar. Wat ‘n gevoel. Jy kom nog so uit die winkel gestap, en dan is daar ‘n leegte waar jou kar moes wees. Die kar is weg, en in sy plek is daar … niks.Nou, dis nie hoe die Hemelvaart...

read more