Op Maandag 11 Julie toe die meeste van Communitas se personeel weer terug op kantoor was na ‘n lekker winterbreek, het die dames besluit om pannekoek te bak in die boonste kombuis en almal  in die gebou te nooi om te kom saamkuier  met lekker koffie en pannekoek....

read more