Skep ‘n Gebedskultuur in die gemeente! Gemeenteleiers word dikwels oorval deur moedeloosheid, want na baie probeerslae met kursusse , preke , gaspredikers – sukkel sommige  lidmate en gemeentes steeds om gereelde gebedsaksies op die been te kry. Ek dink die oplossing...

read more