{ARGIEF}

Geloof

Kursus oor Geloofsformasie

VBO 14 : Geloofsformasie in Dissipelskap – bediening in die lewe 27-29 Augustus, Stellenbosch Nico Simpson en Coenie Burger In hierdie kursus word daar gefokus op die saak van geloofsformasie met die oog op dissipelskap. Die kursus sluit aan by die 9-punt rooster oor...

read more

Retraite op Wortelgat

Die komende week vind daar weer ‘n Retraite plaas: Jesus en die Koninkryk, wat die tweede been is van die eerste jaar van die Geloofsreis vir predikante. Die eerste been van die Geloofsreis het vroeër vanjaar plaasgevind op Wortelgat net buite Stanford, en hierdie...

read more

Verder Geluister: Joh 17:20-26

Sewende Sondag van Paastyd ~ 16 Mei 2010: Joh 17:20 – 26 Daar bestaan by baie mense vandag die algemene gevoel dat die eenheid, of dan meer spesifiek die eensgesindheid na ’94 en ’95 aan die verbrokkel is. Nuwe (of ou) partyskappe steek kop uit en rassisme word...

read more

Jou gebed veraai jou geloofsidentiteit.

Hoe weet jy watter god iemand aanbid? In die Bybelse tyd is mense herken volgens die Naam wat hulle aanbid. Gebed is ʼn universele saak wat in byna al die godsdienste op een of ander manier beoefen word. Mense se godsdienstige oriëntasie word herken deur die identiteit...

read more

Apostels van die Onmoontlike

Ek het verlede week, in my blog bydrae getiteld Selfgenoegsame of Hoopvolle Gemeentes?, verwys na Stanley Fish se New York Times artikel oor 'n nuwe boek van Terry Eagleton...

read more