Die projek word onderneem deur die Diensgroep Navorsing en Toerusting (Sinode van Wes-Kaapland), in oorleg met predikante oor die hele land. Die navorsing kyk watter konsensus na vore kom in die krisis. Ons beoog ʼn paar rondtes en wil telkens die bevindinge plaas op...
Missionale Konferensie
Hier volg die inligting van die Konferensie oor Missionale Ekklesiologie wat op Stellenbosch plaasvind gedurende Meimaand: Embodying the Missio Dei in New Contexts: A Missional Re-imagining of the Church When: 15-16 May 2017 Where: Communitas, Stellenbosch We will...
Familiebediening-kursus op Hartenbos
FAMILIEBEDIENING – hoe werk dit? Hoe werk familiebediening in gemeentes, in huishoudings, in skole en binne 'n missionêre bediening in ons gemeentes? Wérk dit? In Richard Olson en Joe Leonard se boek: “A new day for family Ministry” maak hulle die stelling dat ’n...
Hoe dink jy oor die Doop?
Doop en Bediening Ontvang wat vir julle gegee is Het jy vrae rondom die doop? Ons fokus so dikwels op die verskille tussen kerke oor hierdie saak - maar wat het die verskillende kerke in gemeen rondom die doop? Kom luister na Coenie Burger en Andries Cilliers...
Inter-generatiewe Gemeentes
EENDAG-KONFERENSIE oor INTER-GENERATIEWE GEMEENTES: Perspectives on being an Intergenerational Church Hoofspreker: Marcia Bunge, Professor of Religion, Gustavus Adolphus College, Minnesota, USA. Gedurende die laaste 13 jaar het Prof Bunge baie gepraat en...
Multi-kulturele gemeentes?
Interkulturele Gemeente-wees ‘n Konferensie oor multikulturele Gemeentes vind plaas op 22 – 23 Julie 2014 Dit word aangebied deur die Hugenote Kollege in samewerking met Communitas. Plek: Chrismar Villas / Bellville Dienssentrum, Jessiestraat , Bellville Die doel...
Skep ‘n Gebedskultuur in die gemeente!
Skep ‘n Gebedskultuur in die gemeente! Gemeenteleiers word dikwels oorval deur moedeloosheid, want na baie probeerslae met kursusse , preke , gaspredikers – sukkel sommige lidmate en gemeentes steeds om gereelde gebedsaksies op die been te kry. Ek dink die oplossing...
Beweging van die Gees 13: Soms stadig soos ‘n skilpad soms soos ‘n vuurpyl
In die NGK Somerstrand gesels ons gereeld oor skilpad-geloof. Iemand het êrens gelees dat die pad saam met die Here dikwels soos ‘n skilpad is. Dit beweeg stadig voort, jy bid vir jare oor iets en dit voel vir jou dat niks gebeur nie, dat daar geen beweging is nie. ...
Wat is die barometer vir ’n suksesvolle gemeente?
Ons wil almal graag gemeentes se suksesverhale hoor om iets te leer. Daar is heelwat inligting (d.m.v. boeke en die internet beskikbaar) oor gemeentes wat baie aandag trek vanwee hulle nuwe manier van dinge doen, nuwe bedieningstrukture,ens. “Gewone” gemeentes kyk...