{ARGIEF}

groei

VBO-Programboekie 2016

VBO gaan oor die verdieping van ons verstaan van die evangelie, ons ingesteldheid teenoor ons roeping en oor die slyping van ons bedieningsvaardighede. Dit gaan veral ook oor konstante leerbaarheid: oor die moed om in nuwe situasies in te gaan met die vertroue dat die...

read more

Geboorte van ‘n nuwe Taakspan

Dissipelvorming Tydens die Sinode van Wes-en Suidkaap se sitting vroeër vanjaar, het daar onder die vleuels van die Diensgroep vir Toerusting 'n nuwe Taakspan tot stand gekom: Die Taakspan vir Dissipelvorming (vroeër Lidmaatbemagtiging).  Hierdie taakspan fokus op...

read more

Om te wát met ʼn Gevorderde Sertifikaat?

    Waarom 9 kursusse in 3 jaar? Hoekom sal ek nodig hê dat iemand namens my besluit wat ek moet leer? So vra iemand oor die Gevorderde Sertifikaat in Bedieningsvernuwing, ʼn reeks kursusse wat jou oor ʼn tydperk van 3 jaar op ʼn nuwe leerkurwe neem. In hierdie tyd gaan...

read more

MEER GELUKKIG?

Hoe gelukkig is jy? Tevrede? Vervuld? Vol vreugde? Veerkragtig? Positief? Opgewonde? Hoopvol?   Ons besef almal vreugde en geluk is meer as net ‘n gevoel. Toe die bekende Harvard Universiteit die kursus oor “Happiness” aanbied, het hulle die meeste inskrywings ooit...

read more

Laat jou bediening weer BLOM!

  NUWE GROEI EN VRUG 'n VBO-kursus   Die Moreletapark Assosiasie (mpa) bied reeds die afgelope 3 jaar ‘n program van ondersteuning aan om leraars toe te rus om nuwe groei en vrug in hulle persoonlike lewe en in hulle gemeentes te vind.  Deur hierdie leiersbyeenkomste...

read more

Geloofsvorming: ʼn lewenslange reis …

Geloofsreis vir Predikante   Geloofsvorming is ʼn lewenslange reis saam met Jesus. Dit impliseer ʼn proses van radikale innerlike transformasie wat uitloop op diens aan die naaste en die skepping. Die Geloofsvormingsreis (verkort: Geloofsreis) vir predikante word reeds...

read more

Ons Almal is Op Reis

VBO_9e_Geloofsreis Jaar 2 Retraite 5 DissipelskapVBO_9c_Geloofsreis 1 Innerlike reisVBO_9c_Geloofsreis 1 Innerlike reis Geloofsreis vir Predikante ʼn Mens se geloofsvorming is ‘n lewenslange reis saam met Jesus, en dit impliseer ‘n proses van radikale innerlike...

read more

Kursus oor Geloofsformasie

VBO 14 : Geloofsformasie in Dissipelskap – bediening in die lewe 27-29 Augustus, Stellenbosch Nico Simpson en Coenie Burger In hierdie kursus word daar gefokus op die saak van geloofsformasie met die oog op dissipelskap. Die kursus sluit aan by die 9-punt rooster oor...

read more