15 April 2010 - Vierde Sondag in Paastyd: Hand 9:36-43 Wat’s nuus? Die koerante sal antwoord: Malema, moord en misdaad... Aktuele kommentaar moet vir seker kennis neem wat op die markplein gebeur en die Woord oor die wêreld iets laat sê. In Athene is mense wat niks te...

read more