Wanneer gemeentes nie bloot die objekte is van leierskap se passies, belange, en agendas nie, kan 'n kultuur geskep word van luisterende gemeenskappe waarin daar 'n openheid is vir mekaar se verskille van opinie, kritiek, en besware.  Dit is wat vir my so treffend is...

read more