9 Mei 2013 ~ Hemelvaart ~ Hand 1:1-11 Dit is so sewe uur die aand en ek is op pad na een van die voorstedelike gemeentes.  Die verkeer  vloei, maar stadig.  Al die bane is vol motors. Hoekom is al die mense op die paaie en nie by hulle huise nie? ...

read more