TonyBuzan – wat vroeër jare die konsep “mindmapping” bekend gestel het – maak in een van sy artikels die volgende stelling: “It’s the end of the information age”. Hiervolgens beweer hy dat die informasie-era ons selfstandige denkvermoë en groei vertraag het. Volgens...

read more