{ARGIEF}

interaksie

Bybelstudie les dors op Swellendam

deur Carin Brink Op Dinsdagaande verruil sowat vier-en-twintig Swellendammers hul kosbare 7de Laan vir stilword om die Bybel. Hulle is nie meer vandag se kinders nie – die bene raak stadiger as die breinvermoë, en die gemoed moet beskerm word teen die bombardering van...

read more

Piketberg

deur Marina Grobbelaar Die Ring van Piketberg, bestaande uit agt gemeentes nl. Aurora, Eendekuil, Hopefield, Koringberg, Moorreesburg, Piketberg, Porterville en Redelinghuys het op 17 September 2013 ons jaarlikse Ringsbyeenkoms gehou.  Ons roteer dié byeenkoms tussen...

read more

Geloofsreis van van ‘n vrou

DURBANVILLE GEMEENTE deur Paula Nieuwoudt In vertroue glo ek die Heilige Gees sal getrou wees en vroue stuur wat HY graag by ons laaste Vroue-aand van die jaar wil hê. Teen 18:50 is daar nog net 3 vroue …. En die sprekers het ook nog nie opgedaag nie.  Wat 'n...

read more

WAARDERINGSONTHAAL

deur Esther Blackaller Die Waarderingsonthaal het sy ontstaan in die 1970's/1980's met die doel om waardering te betuig teenoor afgetrede dames van die Vrouesendingbond wat onontbeerlike werk binne die Kerk se sendingaksies verrig het.  Mettertyd is getroude...

read more

Pofadder

deur Alida van Niekerk Vanaand moes ek vinnig kamer toe vlug of ek het in trane uitgebars. Dis hartverskeurend om jou hartsmense so te sien. Pa se wens is so eenvoudig, maar ook nie. Hy wil nog net een keer die Boesmanland groen sien. My liewe dierbare man se gemoed...

read more

Aurora (Sandveld)

deur Suzette Jacobs & Jane van Zyl “Almagtige Vader, Skepper en Bron van alle goedheid, as ek vir U wil dankie sê, soek ek stamelend na woorde. Wie U is en wat U doen en hoe U gee, oortref taal. U oorweldig my; laat my sprakeloos ...”(Uit: Gebede wat raak van...

read more

Genoeg is oorvloed

deur Amanda Kruger-van Deventer “God is by jou in alles wat jy aanpak.” 2014 Geloofsreis van vroue, het my deur 2013 gehelp om te ken hoe naby God aan my is. Deur die voorreg om na mekaar se stories te luister, het ek al meer bewus geraak van God se werking in my...

read more