Ons was bevoorreg dat die sprekers wat tydens die Missionale Konferensie van 15-16 Mei opgetree het, se toesprake tog opgeneem kon word, en as klank-opnames ('pod-casts') van dropbox afgelaai kan word.  Ons plak graag weer die skakels na die powerpoint-aanbiedings...

read more