{ARGIEF}

Kursusse

VBO Februarie 2020

Registreer gerus vir die VBO sessies vir Februarie 2020 wat aangebied word by Communitas in Stellenbosch. Registrasievorms beskikbaar onder die advertensie van elke geleentheid. Kontak:  bleibbrandt@sun.ac.za   Hierdie is 'n praktiese kursus vir beginners wat met...

read more

Nuwe baadjie vir VBO Programboekie!

VBO Program 2019 Dit is nou net meer as tien jaar dat die A-Z beleid vir predikante goedgekeur is, en daar was doemprofete wat gesê het dat dit nie gaan werk nie. As ons egter nou na statistieke kyk (Sien die diagram in die voorwoord op p6!) kan ons sien daar is ʼn...

read more

VBO-kursusdatums 2019

Kronologiese VBO-kursusdatums 2019 Hier is die voorlopige datums van kursusse wat VBO-punte-draend is; daaar kan dalk nog bykom. Hou hierdie spasie dop, die volledige VBO-boekie 2019 verskyn in die volgende weke! Datum Kursus 22-24 Jan Certificate Mod 4: Identity– who...

read more

Verdien só VBO-punte

Nuwe lys vir verdien van VBO-krediete   Woon jy ver van Stellenbosch? Is jy alleen in 'n gemeente? Is jy sommer moedeloos en kwaad oor jy moet VBO-punte verdien en daar is nie tyd om so lank weg te wees nie? In die afgelope paar maande het die VBO-kantoor koppe...

read more

VBO-Program 2018

VBO- Programboekie 2018 is beskikbaar! Ons bied met trots ons VBO-program vir die volgende jaar aan vir elke predikant, proponent, jeugwerker, kerkwerker of gewone lidmaat wat 'n behoefte daaraan het om toegerus te word om al hoe meer te lewe vir Christus en sy kerk....

read more

Derde Kwartaal VBO-kursusdatums

Hoe lyk die VBO-program vir die begin van die Tweede Semester? Sommer vanaf die eerste week van die nuwe kwartaal is daar interessante VBO-kursusse wat by ons Communitas-kantore aangebied word. Hier is ‘n kort opsomming van elkeen – kliek om verder te lees … 20-21 Jul...

read more

VBO-Programboekie 2016

VBO gaan oor die verdieping van ons verstaan van die evangelie, ons ingesteldheid teenoor ons roeping en oor die slyping van ons bedieningsvaardighede. Dit gaan veral ook oor konstante leerbaarheid: oor die moed om in nuwe situasies in te gaan met die vertroue dat die...

read more

VBO-PROGRAM 2015

  VBO-Boekie 2015 Die volledige VBO-boekie en program word hier beskikbaar gestel. Laai dit gerus af, kyk na die verskeidenheid van kursusse en dagboek dit waarin jy belangstel om by te woon. Verskeie kursusse word vanjaar in Engels aangebied saam met Ekklesia, en...

read more

Armoede: Wat doen JY?

Ons almal weet dat grootskaalse armoede, menslik gesproke, waarskynlik die mees plofbare probleem in Suid-Afrika is.Terwyl dit so is dat baie kerke iets hieraan probeer doen, is die vraag of ons nie veel meer kan doen nie. Ons is van mening dat hierdie ook `n saak is...

read more

Hierdie Kwartaal se VBO-Kursusse

Hierdie kwartaal is alreeds weer in sy derde week en ons eerste kursus van die derde kwartaal, Padlangs Ouerskap, is reeds agter die rug. Daar lê egter nog vyf Communitas-kursusse voor waarvoor jy kan inskryf. Ons wys graag op die volgende kursusse wat in die komende...

read more