Almal van ons kom op 'n stadium in jou lewe wanneer jy moet dink aan aftrede, maar 'n groot aantal mense begin beplan nie vroegtydig daarvoor nie. Johannes Jordaan is 'n voormalige finansiёle- en lewenstyl-adviseur, en tans 'n skrywer wat 'n boek geskryf het getiteld...

read more