Communitas bied vanaf 11-13 Oktober 2016 die kursus Gelukkige Aftrede aan by Communitas op Stellenbosch.    Die program is daarop gerig om jou verstaan van aftrede teen die agtergrond van jou geloofservaring te verdiep. Deon Bruwer kyk na die voorbereiding vir...

read more