17 November 2013 ~ Ses en twintigste Sondag in Koninkrykstyd: 2 Tess 3:6-13 Die gedeelte gaan hoofsaaklik oor die dissipline om te werk, of te wel, om jou te bepaal by dit waarmee jy besig is. Paulus het met sy stelling in vers 10 – “As iemand nie wil werk nie, moet...
Verder Geluister: 2 Tess 2:1-5 & 13-17
10 November 2013 ~ 25ste Sondag in Koninkrykstyd ~ 2 Tessalonisense 2:1-5 en 13-17 Die prediker sou verskillende invalshoeke kon gebruik na aanleiding van die preekvoorstelle van die Preekstudies, bv. gebed, die rol van ʼn geloofsgemeenskap, ens. Hier waar ons byna aan...
Verder Geluister: Luk 18:1-8 – Handelende geloof
20 Okt 2013 ~ Twee en twintigste Sondag in Koninkrykstyd Luk 18:1-8: ’n Handelende geloof en Liefde kweek volharding in gebed Die openingsvers maak dit vroeg duidelik dat dit hier gaan oor die aanhou van gebed, toegewydheid in gebed en veral oor die besit van die...
Verder Geluister: Lukas 17:11-19
13 Oktober 2013 - 21ste Sondag in Koninkrykstyd: Lukas 17:11-19 Vandag, soos ek hier skryf, lê die week van die NGK se Algemene Sinode (AS) voor ons. As jy oor die gedeelte preek, sal jy kan terugkyk op die gebeure. Tussen ons teksgedeelte en die AS se agenda is daar...
Verder Geluister: Lukas 17:5-10 – Die geloof van klein treetjies
6 Oktober 2013 ~ Twintigste Sondag in Koninkrykstyd Lukas 17:5-10 ~ Die geloof van klein treetjies Ons gemeente praat nou die dag oor mosterdsaadjies. Nie een van ons weet eintlik hoe dit lyk nie. Nie een van ons weet ook eintlik veel van mosterd af nie, behalwe dat...
Verder Geluister: Jer. 8:18-9:1
22 September 2013 ~ Agtiende Sondag in Koninkrykstyd ~ Jer. 8:18-9:1 Uit hierdie week se teks kom drie gedagtes na vore: 1. Hooploosheid as werklikheid In die geheel, lees die perikoop baie somber, neerslagtig en hooploos. Dit blyk dat die volk onder die oordeel...
Verder Geluister: Jer 18:1-10 ~ Gelukkig is ons klein in ‘n genadige God se hande
8 September 2013 ~ Sestiende Sondag in Koninkrykstyd ~ Gelukkig is ons klei in ‘n genadige God se hande ~ Jeremia 18:1-10 Ons is die klei. En God is die Pottebakker. Dit is die tema van liedere en preke en kinderbybelverhale. Dis ongelukkig dat hierdie beeld van God...
Verder Geluister: Jeremia 2:1–13
1 SEPTEMBER 2013 ~ Vyftiende Sondag in Koninkrykstyd ~ Jeremia 2:1–13 As jy na http://en.wikipedia.org/wiki/Chinua_Achebe gaan, kan jy lees van een van Afrika se beste skrywers wie se boek “When things fall apart” die wêreld se mees gelese boek uit Afrika is. When...