24 Maart 2013 ~ Sesde Sondag in Lydenstyd - Palmsondag ~  Fil 2:5-11 Die bekeerde gevangene is steeds in ‘n proses van rehabilitasie, vertel hoe bang hy op ‘n stadium in die tronk was dat sy mede-gevangenes hom liggaamlike leed sou aandoen. Sy groot behoefte...

read more