Woensdag 4 September was weer sekretaressedag, en die dames van Communitas is getrakteer op ‘n ontbyt by Jan Cats restaurant by die Stellenbosch Hotel. Is ons nie bevoorreg om vir sulke wonderlike base te werk nie?! Hulle is mense wat raaksien wat ons doen en het...

read more