Die mees treffende oomblik vir my tydens laas naweek se ASM konferensie was Sherry Maddock se aanbieding oor die verhaal van Communality, 'n gestuurde gemeente inisiatief in Lexington (Kentucky, VSA). Wat veral treffend is van hoe Sherry die verhaal vertel, is die...
Geloofsgemeenskappe as Lokus eerder as Agent van Sending
As verwysings na die rol van die Heilige Gees dalk ietwat ontbreek het in die ander drie ASM aanbiedings (sien http://www.communitas.co.za/tussenin/ vir 'n oorsig van hierdie aanbiedings), dan het Inagrace Dieterrich opgemaak daarvoor in die vierde (en laaste) ASM...
American Society of Missiology 2009 Kongres
Die American Society of Missiology (http://www.asmweb.org) se 2009 kongres vind hierdie komende naweek, 19-21 Junie, in Chicago plaas. Die tema hierdie jaar is "Emerging Churches and Other New Christian Movements in North America: The Challenge to Missiology"....
Handelinge en Gestuurde Gemeentes
Die Handelinge Konferensie wat vandag by die Kweekskool op Stellenbosch begin verteenwoordig 'n prysenswaardige inisiatief tot grondige Bybelse gesprek in verband met Gestuurde Gemeentes (wens ek kon daar wees!). Ek het die afgelope jaar hier in die VSA opgemerk dat...