{ARGIEF}

Stilte

Geloofsreise Herskeduleer

VBO 6b Geloofsreis 1.2 Die innerlike reisVBO 6a Geloofsreis 1.1 Emosioneel gesonde spiritualiteit Geloofsreis vir Predikante   Geloofsvorming is ʼn lewenslange reis saam met Jesus. Dit impliseer ʼn proses van radikale innerlike transformasie wat uitloop op diens aan die...

read more

Die Luisterende Simfonie van Gestuurde Advent Gemeentes

Advent breek weer ons gejaagde lewens in.  Skielik, onverwags, elke jaar hierdie tyd, uit die toekoms.  Soos die bruidegom in die nag. Dan is dit tyd om die simfonieorkes tot bedaring te bring.  Die gewone uitvoerings van die jaar te stop.  Die musiek te verdoof. 'n...

read more