Gemeentes wat beweeg in die kragveld van die Gees is oop vir die inbreking van God se toekoms op enige gegewe oomblik ("God's promised and preferred future", soos Pat Keifert dikwels daarna verwys).  Gemeentes is vertrekke met oop vensters waar die Duif verrassend kan...

read more