{ARGIEF}

Voorbidding

Is ons gebede vir God belangrik?

Ek het al dikwels van my knieë opgestaan en gewonder of my voorbidding werklik ʼn verskil maak. Dit gebeur soms dat ons kragtig bid vir ʼn saak of persoon en nooit weet wat die uiteinde daarvan is nie. 

Openbaring 8 het my weer herinner hoe kosbaar ons gebede  in God se oë is. In die teks word vertel dat daar met die eindoordeel ʼn halfuur stilte in die hemel sal wees. Tradisioneel word daar twee verklarings vir die gedeelte gegee. Albei het met gebed te make en sluit baie nou bymekaar aan. 

read more

Om deur Gebed om te gee!

Toe ons na kweekskool as finalejaarklas van mekaar afskeid neem, het ons in ons laaste gesprekke onderneem om elke Vrydag vir die res van ons bediening vir mekaar te bid. Ek moet bely – daar was ’n tyd toe ek dit nie gedoen het nie. As ons dit gereeld gedoen het,...

read more