9 Mei 2010: Sesde Sondag van Paastyd ~ Joh 14:23-29 en 5:1-9 Die fokusteks van hierdie week volg op verlede week se teks wat ook gefokus het op Christus se afskeidsgesprekke met Sy dissipels.  Verlede week was die fokus op die verheerliking van Christus en die opdrag...

read more