12. Groei oor grense (1½ uur)

Written by webmeester on . Posted in Konferensies

Fokus: Groepe wat daarin belangstel om bietjie hulle grense te skuif oor rasse, geslagte en generasies heen.

Die power point van die aanbieding kan hier afgelaai word

Waarmee kan die kursus help? Om grense te skuif in verhoudinge veral by
VGK en NGK.

Teikengehoor: Gewone lidmate van verskillende gemeentes – veral VGK en NGK.

Aanbieder: Herman van der Merwe – Geoktrooieerde Rekenmeester en koördineerder van bedieninge in Stellenbosch Moedergemeente.

Materiaal: PowerPoint-aanbieding

Aantal deelnemers: Onbeperk

Aanbiedingstyd: Di 25 Aug 16:00–17:30

Trackback from your site.

Leave a comment