26-28 Julie: Erediens en Liturgie

Written by Admin on . Posted in Kursusse

Erediens en Liturgie / Worship and Liturgy

[VBO14]

Kontak Chrisna van der Merwe by: 021-808 3624 / cmer@sun.ac.za

Laai inskrywingsvorm hier af

Program / Programme

Aanbieder:    Geoffrey Wainwright & Karen Westerfield Tucker
Datum:    26-28 Julie 2011
Plek:    Stellenbosch – Fakulteit Teologie

Koste:   R630

Ons is baie bevoorreg om een van die heel bekendste en mees gerekende protestantse liturgiekenners in die wêreld, Geoffrey Wainwright hier by ons in SA te hê vir die kursus.  Prof Wainwright is `n sistematiese teoloog maar reeds vir jare op talle internasionale komitees en studiegroepe vir liturgiese werk.

Hy sal oor die groot bewegings in die liturgie en erediens praat asook aandag gee aan nuwere ontwikkelings.

Karen Westerfield Tucker van Boston University, die huidige President van die Societas Liturgica, werk nou saam met hom en kom saam.

We invite all pastors (and lay leaders) to a conference on Worship and Liturgy that will be held at the Faculty of Theology, Stellenbosch – 26-28 July 2011.

We are honoured to have two very famous international scholars as main speakers. Prof Geoffrey Wainwright, a systematic theologian at Duke University, played a leading role in international conversations on Liturgy.

Prof Karen Westerfield-Tucker, teaches Liturgy at Boston University and is presently the chairperson of Societas Liturgica.

Please see the full programme as attached.

Trackback from your site.

Leave a comment