{ARGIEF}

Onlangs luister ek na `n bekende ekonoom wat die volgende statistieke op die tafel sit:
358 mense besit 45% van die wêreld se rykdom!
20% van die bevolking besit 80% van die wêreld se rykdom
Teen 2016 sal daar 17 miljoen mense in SA wees wat welsynstoelaes ontvang
Volgengs die World Competitive Report is SA 140ste uit 144 lande gelys.
Dit laat `n mens dink en wonder.