Nuwe e-boeke

  • Overberg Pelgrimstog van Hoop

    Overberg Pilgrimage of Hope

    Predikant-Uitgebrand-200

    Daaglikse-gebedsritmes-vir-die-week-200

    the story of church reshaping

  • Predikant-Uitgebrand-200

    Die-krisis-van-VGK-predikante-200

    The-crisis-of-URCSA-Ministers-200

  • Push-through-the-pain-coverPush through the Pain - Early reflections on a narrative/ethnographic contextual model for the research of congregations in conversation with a missional vision for the church - Frederick Marais & Pat Taylor Ellison (ePub en Mobi)

  • Seisoen-van-die-siel-voorbladSeisoene van die Siel - “SEISOENE VAN DIE SIEL” wil duidelik maak dat sekere “geloofsgewoontes”, op bepaalde tye in ons lewe, op ‘n natuurlike manier ruimte skep vir die Heilige Gees om organiese geestelike groei in ons te bewerkstellig - (ePub en Mobi).

  • COMMUNITAS-EBOOK-6x8-COENIE-EN-ANDRIESEen van die groot hartseerstories van die kerk gaan oor wat keer op keer weer met die sakramente gebeur het. Die Doop en die Nagmaal is deur die Here in sy genade aan ons gegee om ons geloof en ons eenheid te versterk – om ons nader aan Hom en nader aan mekaar te bring. Maar deur die eeue het dit dikwels weer gebeur dat stryery oor hierdie twee wonderlike gawes gelei het tot verdeeldheid en skeuring in die kerk. Die Bose het dit weer en weer in die geskiedenis van die kerk reggekry om juis die twee sakramente te gebruik om Christene te verdeel.

    Eerste twee hoofstukke van beplande boek oor die DOOP

    Coenie Burger en Andries Cilliers

  • COMMUNITAS-EBOOK-6x8-PIETER-VAN-NIEKERKThis paper consists of three sections. Firstly, a transcribed section of FW de Klerk’s opening address to parliament, on 2 February 1990. Secondly, a transcribed presentation of my interview with Dr. Beyers Naudé in his study room on 3 February 1990. Lastly, I focused on his Reformed background and prophetic witness against injustice.

    PIETER VAN NIEKERK

Woord en fees – Advent 2019 tot Koninkrykstyd 2020

Written by webmeester on . Posted in Leesrooster

Woord en fees is ʼn hulpmiddel vir die voorbereiding van eredienste en die ontwikkeling van preke. Dit volg die seisoene van die kerkjaar en maak gebruik van die teksrooster Revised Common Lectionary, Jaar C.

Die liturgiese voorstelle gee riglyne wat die gebruiker sal help om weeklikse eredienste makliker voor te berei. Woord en fees sluit aan by die seisoene van die kerkjaar. Vir elke seisoen is daar ʼn basisliturgie wat as raamwerk vir die hele seisoen dien.

Agter in die boek is daar liturgieë vir spesiale geleenthede, soos die doop, die nagmaal, begrafnisse en dankoffertyd.

Woord en fees kan gebruik word saam met die ander publikasie in die reeks, naamlik Leesrooster vir lidmate.
Bestel by Bybel-Media.

Laai hier die lys met fokustekste af: Fokustekste – 2019-2020 – Jaar A

Presentations Worship Conference

Written by Wilma le Roux on . Posted in Ekklesia, Konferensies, VBO, Vennote

 

Information and Power Point Presentations

During the two-day conference, hosted by Communitas, Ekklesia (Stellenbosch University), and
the Calvin Institute of Christian Worship (Grand Rapids, USA) several South African and international theologians presented papers. The purpose was to explore the relationship between Christian worship and the life and witness of the Church.

You will find some of the presentations below:

Retraite vir diens-beroepe

Written by Wilma le Roux on . Posted in Courses, Kursusse, Nuus, Retraites

Courage and Renewal Retreat

WHAT to expect?

  • A time of reflection and community
  • A first hand experience of some of the concepts and methods described by Parker Palmer in his book Hidden Wholeness.
  • A rich sharing of the wisdom of the work by the co-founders of the Centre of Courage and Renewal, Marcy and Rick Jackson
  • Possible Skype conversation with Parker Palmer
  • Skilled facilitators help create a safe, quiet, and disciplined space—a Circle of Trust—in which the noise within us and around us can subside, where introspection becomes possible. In large group, small group, and solitary settings, you will explore the intersection of your personal and professional lives, making use of stories from your own journeys, and insights from poets, storytellers, and various wisdom traditions.

LW gaan na http://www.rhytmoflife.co.za vir meer informasie asook om in te skryf

of kontak Adrimarie

 

KIX 2020

Written by Bridget Leibbrandt on . Posted in Jeug en familie, KIX-KOM

KIX 2020

Lees ons nuwe e-nuusbrief hier en laat weet ons by jeug@sun.ac.za indien jy daarop wil inteken.

Ons hersiende Kix kwartaaltemas is nou aanlyn en in boekvorm beskikbaar!

Dit begin by God se storie met die mens en kwartaalboeke kan teen ‘n billike prys bestel word.
Al hierdie materiaal is ook in Engels beskikbaar. Kyk uit vir die volgende reeks wat hierdie jaar sal verskyn. Alle vorige ontmoetings is steeds op die webblad beskikbaar.
KIX-materiaal sal aanlyn slegs op die KIX-webblad beskikbaar wees.

Kontak ons by jeug@sun.ac.za of 021 808 9050 vir navrae en bestellings.
Kry die bestelvorm hier: 2020 KIX bestelvorm
Kry die projekles hier: KIX Projekles 2020

 

 

 

NUUS UIT DIE JEUGKANTOOR – 4de kwartaal 2019

Written by webmeester on . Posted in Jeug en familie, KIX-KOM

KIX materiaal in kwartaaltemas en jaarreekse binnekort beskikbaar!

Stel jou eie kurrikulum saam en laat jou KIX bediening groei.

Kixpirasie, projeklesse en spesiale dae soos Paasfees en Lentedag, Moeders- en Vadersdag sal elke jaar steeds nuut geskryf word.

Hou die webblad dop vir meer besonderhede. Materiaal (Afrikaans sowel as Engels) sal gratis afgelaai kan word of (baie bekostigbaar) in boekvorm bestel kan word.

Hier is die materiaal vir die vierde kwartaal.

Vierde kwartaal

Download English material