Padkaart na kategese  vir die volgende generasie!   Die geloofsvorming raamwerk, die nuutste navorsing en kontekstuele nadenke bied ‘n padkaart om kategese te herontwerp vir die volgende generasie! Hierdie kursus word aangebied deur die Taakspan vir Jeug en Familie...

read more