{ARGIEF}

geloofsvorming

KATEGESE VIR DIE VOLGENDE GENERASIE

Padkaart na kategese  vir die volgende generasie!   Die geloofsvorming raamwerk, die nuutste navorsing en kontekstuele nadenke bied ‘n padkaart om kategese te herontwerp vir die volgende generasie! Hierdie kursus word aangebied deur die Taakspan vir Jeug en Familie...

read more

Geloofsvorming: ʼn lewenslange reis …

Geloofsreis vir Predikante   Geloofsvorming is ʼn lewenslange reis saam met Jesus. Dit impliseer ʼn proses van radikale innerlike transformasie wat uitloop op diens aan die naaste en die skepping. Die Geloofsvormingsreis (verkort: Geloofsreis) vir predikante word reeds...

read more

20-22 April: Geloofsreis vir Predikante

Geloofsreis vir Predikante [VBO 8] Kontak Chrisna van der Merwe by: 021-808 3624; cmer@sun.ac.za Laai inskrywingsvorm af vir Deel 1 Laai inskrywingsvorm af vir Deel 2    Aanbieders: Gys van Schoor en anderDatum: 20 – 22 April 2010 & 14 – 16 Sept 2010Plek: NG Kerk...

read more