Loop Saam – Walking Together: Eendag-werkswinkel Hierdie dag word ʼn spasie geskep vir alle predikante én lidmate wat graag ʼn rol in versoening wil speel. Waar ons oor grense na mekaar uitreik en vir mekaar omgee, leer ons om mekaar met liefde en respek te hanteer. Dan...
Tuiste vir Almal?
WINTERSKOOL 2016 Die Fakulteit Teologie aan die Universiteit Stellenbosch, in samewerking met Communitas, Ekklesia en die Beyers Naudé-Sentrum vir Publieke Teologie bied jaarliks ‘n Winterskool aan vir predikante en pastors van verskeie denominasies, studente en...
Winterskool Dag 2
Wat is ons verantwoordelikheid as kerk en as landsburgers? Dit was die onderwerp van Prof Amanda Gouws se rede by die tweede dag van die 2015 Winterskool. kan ons staatmaak op die staat en politici om hierdie land te regeer? Waar pas my en jou verantwoordelikheid in?...
VBO Nuut en Geïntegreerd
Nuwe en Geïntegreerde Gevorderde Sertifikaat in Bedieningsvernuwing ʼn Gesamentlike projek van die drie VBO-sentra Ons begin in 2015 met ʼn nuwe, tweede groep wat die gevorderde Sertifikaatkursus in...
WINTERSKOOL 2014
CHRISTUS DIE HOOP VIR AFRIKA – DIE VOLGENDE 20 JAAR – Predikante, studente en akademiese personeel van verskeie kerklike tradisies asook die breë publiek, word uitgenooi na ʼn Winterskool met die tema Christus die hoop vir Afrika – die volgende 20 jaar. Wanneer: van...
Mymeringe oor die Psalms: Gemeenskap en Geregtigheid gaan saam
Die Psalms leer ons dat gesprek met God nooit losgemaak kan word van ons lewensomstandighede nie. Wanneer dit goed gaan, is daar dankbaarheid en standvastigheid en kleur dit ons gesprek met God – uitgedruk in lofpsalms. Wanneer ons gekonfronteer word met die donkerte...
Emerging Churches: Waardering en Vrae
Ek het die afgelope week 'n klompie blog bydraes gelewer oor die aanbiedings by laas naweek se American Society for Missiology byeenkoms in Chicago rondom die tema “Emerging Churches and Other New Christian Movements in North America: The Challenge to...
Wandel in die Daaglikse Lewe van ‘n Spesifieke Plek
Die mees treffende oomblik vir my tydens laas naweek se ASM konferensie was Sherry Maddock se aanbieding oor die verhaal van Communality, 'n gestuurde gemeente inisiatief in Lexington (Kentucky, VSA). Wat veral treffend is van hoe Sherry die verhaal vertel, is die...
Die “Emerging Church” skuif na Sosiale Netwerke en Kreatiwiteit
Doug Pagitt, van Solomon’s Porch in Minneapolis (Minnesota), was die derde aanbieder by die afgelope naweek se ASM byeenkoms in Chicago (sien http://www.communitas.co.za/tussenin/ vir bydraes oor die ander aanbiedinge). Sy tema was “The Emerging Church: Mission and...
Pinkstergemeenskappe 1: Jy is nie al een in die vertrek nie
Ek het in my vorige bydrae begin wonder wat dit in hierdie Pinkstertyd sou kon beteken as ons opnuut weer nadink oor die plaaslike gemeente as 'n beweging in die kragveld van die Gees (n.a.v. Coenie Burger se gebruik van hierdie twee Pinkster metafore in sy boek...