ISRAEL & ISTANBUL LEIERSKAPSTOER VIR LERAARS, GADES, KERKLEIERS Kom loop saam met ons in die spore van Jesus! 24 November – 2 Des 2015 (30 VBO punte) Stargate International gee vir kerkleiers wat voltyds in die bediening staan,...
Kom luister na Ds Dirkie van der Spuy!
Jy word genooi na twee geleenthede waar Ds Dirkie van der Spuy van Moreletapark as spreker optree. Lidmate, gemeenteleiers en veral predikante sal dit nuttig en leersaam vind. Elkeen van die twee aande is 3 VBO-punte werd. 25 Junie: Hoe lyk en werk ‘n Christelike...
Laat jou bediening weer BLOM!
NUWE GROEI EN VRUG 'n VBO-kursus Die Moreletapark Assosiasie (mpa) bied reeds die afgelope 3 jaar ‘n program van ondersteuning aan om leraars toe te rus om nuwe groei en vrug in hulle persoonlike lewe en in hulle gemeentes te vind. Deur hierdie leiersbyeenkomste...
Geloofsgemeenskappe as Lokus eerder as Agent van Sending
As verwysings na die rol van die Heilige Gees dalk ietwat ontbreek het in die ander drie ASM aanbiedings (sien http://www.communitas.co.za/tussenin/ vir 'n oorsig van hierdie aanbiedings), dan het Inagrace Dieterrich opgemaak daarvoor in die vierde (en laaste) ASM...
Pinkstergemeenskappe 7: ‘n Vertrek vol begaafde mense
In hierdie laaste van my sewe blog bydraes oor Pinkstergemeenskappe - geinspireer deur Coenie Burger se werk oor gemeentes as bewegings in die kragveld van die Gees, en in teologiese gesprek met Peter Block se boek oor hoe gemeenskappe vorm en transformeer - is die...
Pinkstergemeenskappe 6: ‘n Vertrek waarin mense leer om na mekaar te luister
Wanneer gemeentes nie bloot die objekte is van leierskap se passies, belange, en agendas nie, kan 'n kultuur geskep word van luisterende gemeenskappe waarin daar 'n openheid is vir mekaar se verskille van opinie, kritiek, en besware. Dit is wat vir my so treffend is...
Pinkstergemeenskappe 4: ‘n Vertrek met oop vensters van moontlikhede
Gemeentes wat beweeg in die kragveld van die Gees is oop vir die inbreking van God se toekoms op enige gegewe oomblik ("God's promised and preferred future", soos Pat Keifert dikwels daarna verwys). Gemeentes is vertrekke met oop vensters waar die Duif verrassend kan...
Pinkstergemeenskappe 1: Jy is nie al een in die vertrek nie
Ek het in my vorige bydrae begin wonder wat dit in hierdie Pinkstertyd sou kon beteken as ons opnuut weer nadink oor die plaaslike gemeente as 'n beweging in die kragveld van die Gees (n.a.v. Coenie Burger se gebruik van hierdie twee Pinkster metafore in sy boek...
Dinamiese Pinkster Gemeentes
Ek mis die tipiese Pinksterweek gebruike en aktiwiteite van meeste NG gemeentes hierdie tyd van die jaar. Maar hier in ons gemeente in St. Paul (Minnesota, VSA) is daar die treffende gewoonte op Pinkstersondag om op 'n gegewe moment in die erediens Handelinge 2...