VBO- Programboekie 2018 is beskikbaar! Ons bied met trots ons VBO-program vir die volgende jaar aan vir elke predikant, proponent, jeugwerker, kerkwerker of gewone lidmaat wat 'n behoefte daaraan het om toegerus te word om al hoe meer te lewe vir Christus en sy kerk....
Israel Leierskapstoer
ISRAEL & ISTANBUL LEIERSKAPSTOER VIR LERAARS, GADES, KERKLEIERS Kom loop saam met ons in die spore van Jesus! 24 November – 2 Des 2015 (30 VBO punte) Stargate International gee vir kerkleiers wat voltyds in die bediening staan,...
‘n Wonderlike reis
Geloofsreis 1.1: Emosioneel Gesonde Spiritualiteit Wat ‘n voorreg was dit nie om saam met 15 predikante en 3 lidmate vir 3.5 dae net by die Here tot rus te kom op Wortelgat op die eerste stasie van die Geloofsreis 2014. Ons kon eerlik raak oor ons eie...
Retraite – om heel te word …
Geloofsreis vir Predikante Geloofsvorming is ʼn lewenslange reis saam met Jesus. Dit impliseer ʼn proses van radikale innerlike transformasie wat uitloop op diens aan die naaste en die skepping. Die Geloofsvormingsreis of beter bekend: Geloofsreis vir predikante word...
Geloofsreise Herskeduleer
VBO 6b Geloofsreis 1.2 Die innerlike reisVBO 6a Geloofsreis 1.1 Emosioneel gesonde spiritualiteit Geloofsreis vir Predikante Geloofsvorming is ʼn lewenslange reis saam met Jesus. Dit impliseer ʼn proses van radikale innerlike transformasie wat uitloop op diens aan die...
Geloofsvorming: ʼn lewenslange reis …
Geloofsreis vir Predikante Geloofsvorming is ʼn lewenslange reis saam met Jesus. Dit impliseer ʼn proses van radikale innerlike transformasie wat uitloop op diens aan die naaste en die skepping. Die Geloofsvormingsreis (verkort: Geloofsreis) vir predikante word reeds...
Ons Almal is Op Reis
VBO_9e_Geloofsreis Jaar 2 Retraite 5 DissipelskapVBO_9c_Geloofsreis 1 Innerlike reisVBO_9c_Geloofsreis 1 Innerlike reis Geloofsreis vir Predikante ʼn Mens se geloofsvorming is ‘n lewenslange reis saam met Jesus, en dit impliseer ‘n proses van radikale innerlike...
Retraite op Wortelgat
Die komende week vind daar weer ‘n Retraite plaas: Jesus en die Koninkryk, wat die tweede been is van die eerste jaar van die Geloofsreis vir predikante. Die eerste been van die Geloofsreis het vroeër vanjaar plaasgevind op Wortelgat net buite Stanford, en hierdie...