Hoe om jou geloof prakties te kan uitleef in die konteks van ons tyd! "What is Missional Entrepreneurship? Where business, mission, philanthropy, creativity, and theology intersect. In short, an entrepreneur on a mission with God." Business As Mission (BAM)...
Om geroep te wees
Teologiese Opleiding: Is jy dalk geroep? 'n Missionale Kerk dink wyer oor Bediening en Teologiese Opleiding 'n Missionale kerk dink wyer oor bediening en teologiese opleiding. 'n Missionale kerk is anders en bring verandering. 'n Missionale kerk is 'n kerk wat wil...
Sertifikaatkursus voltooi!
Gevorderde Sertifikaat in Bedieningsvernuwing se eerste siklus voltooi! Dit was met groot vreugde dat die drie VBO-instansies (Communitas/Ekklesia, Shepherd en Excelsus) die instelling van `n Gevorderde Sertifikaat in Bedieningsvernuwing aan die begin van 2014...
Teologiese Dag 2015
DIE UITDAGINGS VAN ARMOEDE, WERKLOOSHEID EN ONGELYKHEID Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch (US) se jaarlikse Teologiese dag, wat die amptelike opening van die akademiese jaar inlui, vind plaas op Maandag 2 Februarie 2015 van 09:00 – 13:00 in die Attie van...
MTh met die fokus op gesondheid en gender
Die Fakulteit Teologie aan die Universiteit Stellenbosch, in samewerking met die Kerk in Swede, bied hiermee ‘n besonderse geleentheid aan studente om ‘n Magister in die Teologie te voltooi met die fokus op gender en gesondheid. Die Magister kan in enige van die...
Emerging Churches: Waardering en Vrae
Ek het die afgelope week 'n klompie blog bydraes gelewer oor die aanbiedings by laas naweek se American Society for Missiology byeenkoms in Chicago rondom die tema “Emerging Churches and Other New Christian Movements in North America: The Challenge to...