{ARGIEF}

Advent

Kom eet saam met ons

27ste Adventverhaal van Hoop - 25 Desember 2008 Kersfees. In 'n plattelandse dorp is daar 'n sopkombuis vir haweloses soos in baie dorpe en voorstede van ons land. By hierdie een word daar een middag sop opgeskep, een van die bedienaars wonder hardop - waarom bedien...

read more

Oë van hoop en verwagting kan alles verander

26ste Adventverhaal van Hoop - 24 Desember 2008 In een van die werkkamers van ons sentrum vir intellektueel gestremdes het daar vanjaar 'n "engel" betrokke geraak wat met ander oë kyk as gewone mense. Ons het materiaal as geskenk gekry en een van die vrywilligers wat...

read more

Wanneer ons mekaar waardeer, ontvlam die Hoop

25ste Adventverhaal van Hoop - 23 Desember 2008 Die gemeente se energie was min, hulle was op soek na 'n volgende bedieningsresep om energie terug te kry. Na 'n paar maande se gesprekke identifiseer ons 'n "kanker"in die verhoudingstruktuur van die gemeente.  Sonder...

read more

‘n Oomblik van vrede in konflik

24ste Adventverhaal van Hoop - 22 Desember 2008 Ons was nie voorbereid op die intensiteit van die konflik in die gemeente nie; eintlik was niemand nie, maar toe ons begin om te praat het die sweer oopgebars. Later is van die leiers gevra om uit te gaan, sodat daar nog...

read more

‘n Span wat mekaar optel

23ste Adventverhaal van Hoop - 21 Desember 2008 Ek het vanjaar 'n predikantespan leer ken wat my hoop gegee het. Hulle is nie in 'n resies gewikkel teen mekaar nie, maar 'n span wat mekaar ondersteun. Die 4 van hulle is baie uiteenlopend en het verskillende...

read more

Wanneer kinders ons bedien, is daar altyd Hoop

22ste Adventverhaal van Hoop - 20 Desember 2008 Dit is om een of ander manier so dat in ons gemeente die grootmense oor al die jare die Kersspel opgevoer het. Soos dit maar gaan het ons in patrone verval van dieselfde mense speel dieselfde rolle elke jaar -...

read more

Om in Advent te kan bedien, bring genesing

21ste Adventverhaal van Hoop - 19 Desember 2008 Ons is 'n voorstedelike gemeente met heelwat arm mense wat swaarkry, maar die wonderlikste diensbaarheid in die Kerstyd openbaar. Ons het jaarliks 'n Kerssangdiens waar ons kinders almal 'n pakkie koekies en lekkernye...

read more

Hoop groei in die slums van Lusaka

19de Adventverhaal van Hoop - 18 Desember 2008  Ester is op die ouderdom van 14 gedwing om te trou en het later weggeloop van die man wat sy nie liefhet nie. Ook sy sou later na ‘n lang siekbed ontdek dat sy MIV-positief is.  Gertrude is MIV-positief en het...

read more

Verhoudings is die sleutel

20ste Adventverhaal van Hoop - 18 Desember 2008Die Here het vanjaar nuwe passie gegee vir die bediening van kinders. Nuwe energie en passie het na vore gekom en kinders het byna hulle ouers begin smeek om  saam met hulle kerk toe te kom in ons klein boerdery...

read more

Adventverhale van Hoop inspireer

Dit is reeds die tweede helfte van Desember en steeds ontvang ek Adventverhale van Hoop. Uit Zambië, Swaziland en van oor die hele Suid-Afrika het die verhale gekom soos duiwe met boodskappe van hoop.  Wat 'n vreugde om hulle te kon saamstel en oorvertel aan...

read more