{ARGIEF}

ek wil graag my bediende leer lees en skryf maar vermoed dat dit die beste sal wees as dit in haar eie taal geskied. Sy’s ‘n Ndbele. hoe ek dit prsies gaan bolwerk is nog ‘n ope vraag want ek kan nie haar taal praat nie.Enige “tips” is daarom bitter welkom. groete, Wilma