{ARGIEF}

admin

DVD Living the Missional Calling

DVD – Lewe die Gestuurde Roeping

DVD’s kan bestel word van die Lewe die Gestuurde Roeping konferensie Hierdie is ‘n uitstekende hulpmiddel vir gemeentes wat met leiers gesprekke wil voer oor wat dit beteken om Gestuur te wees in Suider Afrika. Die volle pakket van 3 DVD’s kos R150,00 posgeld ingesluit. Bestellings kan geplaas word by Sharon snaude@sun.ac.za of 021-8083381

Die lesings op die DVD sluit oa die volgende in:

read more

Four missional conversions

What can we learn from the fist 5 years of SAPMC? 2004-2009

2009 is a year full of celebrations. We celebrate Calvin’s 500 birthdays this year.  At Stellenbosch we celebrate the 150th year of Theology. These are such big events that our celebration of the five years of PMC in Southern Africa is almost insignificant. It should serve us a warning that what we do this week is within a much larger historical perspective. In the tradition of H Richard Niebuhr I see my task not to give you a historical overview of events in the formation the founding and growth of SAPMC but to ask questions about God, and to be more specific about the in breaking of the reign of God into historical events, into the everyday life’s of ordinary people in Southern Africa.  I do this with great humbleness, it is not our history, it is not our church it is not kingdom, it is Gods story, the Kingdom of God and of cause Gods people.

read more

Die kerslied

Die kerslied is geskryf vir 'n kerssandiens. Tussen die verskillende paragrawe kan liedere gesing word, relevante skrifgedeeltes gelees word, of dit kan saam gelees word deur verskillende voorlesers, soos ipv preek. in ons eie gemeente was dit positief ontvang. Mag...

read more

Nagmaal Toewyding

By die onlangse Calvyn Konferensie was daar 'n besondere aanbieding en gesprek oor liturgie/sakramente en daaruit voortvloeiende etiek. Ek het aanvanklik die Nagmaalgebed geskryf, maar in voorbereiding vir 'n Nagmaal die responsoriese gedeelte bygesit. Veral met die...

read more

Leef die Gestuurde Roeping/Living the Missional Calling

Die SAVGG konferensie Leef die Gestuurde Roeping/ Living the Missional Calling begin Maandag 9 November by Helderberg gemeente. Die inskrywing het alle verwagtings oortref en 150 konferensiegangers van oor die hele land word verwag. Die volgende nota is uitgestuur om...

read more

Verder Geluister: Hebreërs 9:24 – 28

Sondag 8 November 2009 - Hebreërs 9:24 - 28  Sondag na Sondag bely Christene reg oor die wêreld die groot geheimenis van ons geloof – in die woorde van die Presbyteriaanse kerk: “Christ has died. Christ has risen. Christ will come again. Alleluia.” Hierdie belydenis...

read more

GLANS PASTOOR EN SKITTER KOMMUNIS IS KOP IN EEN MUS

Pastoor Ray McCauley en Minister Blade Nzimande se uitspattige lewenstyl maak ’n bespotting van armoede. Terwyl die helfte van Suid-Afrikaners  armlastig is, lewe die twee leiers en hul maters in weelde. Mens sou verwag dat die twee vanuit hul “geloof” goeie nuus aan...

read more

HOE KAN EK MY KWAAI KIND SE UITBARSTINGS BEHEER?

Ouers is soms verstom oor hulle kleinding van ‘n jaar tot 18 maande se heftige uitbarstings. Teen dié tyd het hulle gewoonlik reeds ontdek dat hy of sy ‘n sterk eie willetjie het. Hy sou reeds kwaai geskree het as hy honger, te styf toegedraai, of ongemaklik was weens een van ‘n verskeidenheid van redes.  Teen twee, as hierdie kind begin loop en praat, raak humeuruitbarstings (“temper tantrums”) nog meer algemeen. Selfs die mees tevrede babas kan op die stadium kwaai uitbarstings kry.

Wat gebeur is dat baba besig is om ‘n persoon in eie reg te word en dat hy sy eise helder en duidelik onder die aandag van sy versorgers wil bring. Hy is nou meer mobiel en nuuskierig, vol energie en is besig om die wêreld te ontdek. Sy dominante dryfveer is om te “gaan” en nie om te “stop” nie. Woede en weerstand is sy natuurlike reaksie op stoptekens. As die ouer hom teveel probeer inperk, moontlik omdat ander familielede dit verwag, kan dit wees dat die uitbarstings erger sal word gedurende die vroeë ontwikkelingsjare en dat frustrasie sal opbou wat ernstige probleme later in sy lewe kan veroorsaak.

Wat kan die ouer doen?

read more