{ARGIEF}

admin

Leiers as reisgenote

Die beste is seker dat ek hierdie bydrae met ‘n persoonlike verhaal  begin.

Ek was 16 jaar oud en het teen daardie tyd al vir ‘n geruime tyd ervaar dat ek geroep word vir die bediening. Daar was egter te veel  twyfels en onsekerhede wat in my rondgeloop het om positief op die reoping te reageer. In daardie tyd het ons Leraar- ds Fanie Liebenberg- een Sondag oor ‘n teks gepreek en min of meer die volgende gesê:

Gemeente ek preek vanoggend oor hierdie teks, maar ek is onseker of ek die teks verstaan, eintlik weet ek, ek verstaan die teks nie heeltemal nie, maar gaan tog probeer om te vertel wat die teks met my gedoen het.

Hoekom is daar nou weer so ‘n opkoms van ‘n behoefte aan predikante wat soos “ware dominees van ouds” dinge gaan regmaak? (kodetaal vir die kerk vol preek en almal getrou besoek sodat hulle weer meelewende lidmate sal word)

read more

Introducing the Missional Church

Introducing the Missional Church What is the Missional Church and How do we Become One?  What the Existence of the Missional Church means to the Body of ChristThe missional church movement is becoming well-known but there are still many questions surrounding it.  What...

read more

Triniteit en Bediening

Chris van Wyk het 'n opsomming gemaak van prof Dirkie Smit se onlangse VBO kursus oor Triniteit en Bediening. Die kursus het oa aandag gegee aan die verskillende tradisies se benadering tot die triniteit, die nuwe ontwikkelinge in die verband en implikasies vir die...

read more

Verder Geluister: Markus 10:35-45

Sondag 18 Oktober 2009 Daardie Tamboer-majoor instink! Daar is diep binne-in ons elkeen 'n sekere instink. 'n Soort "drum major instinct". 'n Begeerte om "daar voor iewers" te wees. 'n Begeerte om die optog, die parade (vir ons wat nog diensplig gedoen het!) te lei....

read more

God verras ons met sy liefde!

Dit gebeur soms dat ʼn mens na jou omstandighede kyk en dan net die slegte raaksien, want dis al waartoe jou geestesingesteldheid jou in staat stel. Die week vra ʼn vrou my waarom dit dan lyk asof God net die hardheid van die lewe vir haar wys? Dis sleg as mense net die...

read more

Sakramente

Sakramente Ouds. Jan is so bly hy kan hom telkens weer wend tot die heil’ge sakrament. Doop Die sakrament van die doop is ʼn dompel in die Hoop dat ek nooit hoef te koop hoe my lewe moet verloop. Nagmaal Ek voel die koel doodsbrood. Hierdie brood lyk bleek, lykbleek,...

read more

Sakramente

Sakramente Ouds. Jan is so bly hy kan hom telkens weer wend tot die heil’ge sakrament. Doop Die sakrament van die doop is ʼn dompel in die Hoop dat ek nooit hoef te koop hoe my lewe moet verloop. Nagmaal Ek voel die koel doodsbrood. Hierdie brood lyk bleek, lykbleek,...

read more

Verder Geluister: Psalm 22

Sondag 11 Oktober 2009  -  Psalm 22 Waardig om jou pyn te laat hoor Ons moet ‘n Psalm vlerke gee. Dit het ons noual ‘n paar keer vir mekaar gesê. ‘n Psalm moet vlieg. ‘n Psalm moet nie vasgehok  sit in ons Bybels nie. Dit moet die wêreld in - om te troos en sterk te...

read more