{ARGIEF}

admin

Planning and the Budget

Die Alban Weekly het hierdie week 'n interessante artikel van Dan Hotchkiss oor die begrotingsproses in gemeentes! Congregations often plan and budget as though planning were one thing and budgeting another. Bringing the two together calls for a comprehensive calendar...

read more

Dag ses: Mense van moed en sterkte

Om ‘n samelewing te bou wat waarlik ‘n habitat van geborgenheid is, het ons mense nodig met goeie habitus, mense van karakter en deug. Ons het mense nodig wat onder andere die deug van wysheid, van onderskeidingsvermoë, beliggaam. Volgens die filosoof Aristoteles kan...

read more

DIE “STEMME WAT IN OUERS SE KOPPE PRAAT”

Sarie het ‘n pragtige dertienjarige graad 7 dogter wat reeds fisies ontwikkel het en ouer en meer volwasse voorkom as wat sy regtig is. Sy is boonop spitsvondig en dikwels die middelpunt van ‘n geselskap. Grietjie en haar ma het ‘n goeie verhouding, maar Sarie rol snags bekommerd in haar bed rond oor haar mooi kind. ‘n Stemmetjie in haar kop sê: “Jy mag nie toelaat dat hierdie dertienjarige kind grimering dra nie.” Die waarskuwende stemmetjie maak Sarie paniekerig. ’n Warm gloed spoel oor haar en sy voel benoud, asof sy nie asem kry nie. Sy voel seker dat iets vreeslik met Grietjie sal gebeur as sy grimering dra, wat haar nog mooier en meer volwasse sal laat lyk. In diè toestand gryp sy na ‘n grashalm. Die volgende dag nooi sy Grietjie vir ‘n melkskommel in haar geliefkoosde restaurant. Toe hulle in ‘n gemoedelike gemoedstoestand is, vra sy dat Grietjie sal onderneem om nie grimering te gebruik voordat sy sestien jaar oud is nie. Grietjie, nie seker waarom haar ma so ernstig daaroor is nie, belowe dat sy dit sal doen.

Veertien dae later gaan Grietjie vir die naweek by haar beste maatjie kuier. Met haar terugkoms vertel sy heel onskuldig vir haar ma dat haar maatjie se ma by hulle kerk se kermis verantwoordelik is vir ‘n “vintage” klerestalletjie. Hulle het gespeel hulle is modelle en het hulle in die klere uitgedos. Sy wys trots vir Sarie die foto’s wat hulle geneem het. Ma Sarie voel hoe die bloed in haar are stol, want dit is duidelik dat die “modelle” op die foto’s swaar grimeer is. Die stemmetjie sê vir haar Grietjie het die ooreenkoms verbreek en sy sal haar nooit weer kan vertrou nie. Sonder om verder te dink reageer Sarie woedend . Grietjie is onkant gevang: “Mamma, ons het net gespeel”. Mamma kap terug: “Maak nie saak nie, jy het nie woord gehou nie.” Grietjie hardloop huilend kamer toe en slaan die deur driftig toe. Beide voel asof dit die einde van die wêreld is.

Sarie tree verstandig op en bespreek die probleem met ‘n berader. Saam kyk hulle terug.

read more

Dag vier: Mense van geregtigheid

Om ‘n samelewing te bou wat waarlik ‘n habitat van geborgenheid is, het ons mense nodig met goeie habitus, mense van karakter en deug. Ons het mense nodig wat onder andere die deug van geregtigheid beliggaam. Mense van geregtigheid, geregtige, regverdige mense hang...

read more

13-15 Okt: Die prediking van die Nuwe Testament (VBO 21)

Die prediking van die Nuwe Testament  (VBO 21) Kontak Chrisna van der Merwe by: 021-808 3624; cmer@sun.ac.za Laai inskrywingsvorm af  Aanbieders:  Andries Cilliers, Flip Theron en Eddie OrsmondDatum:  13–15 Okt 2009Plek:  Stellenbosch Tema en doel:  Dit is ‘n kursus...

read more

19-21 Okt: Geloofsvormende Reis vir Predikante

Geloofsvormende Reis vir Predikante(VBO 20) Kontak Chrisna van der Merwe by: 021-808 3624; cmer@sun.ac.za Inskrywingsvorm vir 19-21 Okt 2009   Aanbieders:  Verskeie aanbieders oor die tydperk van drie jaarDatum:  19-21 Oktober 2009 StellenboschPlek:  Kleinmond Hierdie...

read more