KIX materiaal in kwartaaltemas en jaarreekse binnekort beskikbaar! Stel jou eie kurrikulum saam en laat jou KIX bediening groei. Kixpirasie, projeklesse en spesiale dae soos Paasfees en...
Oktober 2019 riglyne vir huiskerk- en selgroepbyeenkomste
met die fokustekste van die Leesrooster as basis Sewentiende week in Koninkrykstyd 6 Oktober Luk.17:5-10 Slawe wat niks verdien nie... Ysbreker Hoe voel jy oor ondankbaarheid teenoor jou? Lof en Aanbidding Kom tot rus by die Here. Raak bewus van Hom wat met...
Presentations Worship Conference
Information and Power Point Presentations During the two-day conference, hosted by Communitas, Ekklesia (Stellenbosch University), and the Calvin Institute of Christian Worship (Grand Rapids, USA) several South African and international theologians presented...
Kry weer moed
Courage and Renewal Week Om te reflekteer oor 'n betekenisvolle lewe en om jou hart, verstand en gees te vernuwe... LW gaan na http://www.rhytmoflife.co.za...
Retraite vir diens-beroepe
Courage and Renewal Retreat WHAT to expect? A time of reflection and community A first hand experience of some of the concepts and methods described by Parker Palmer in his book Hidden Wholeness. A rich sharing of the wisdom of the work by the co-founders of the...
September 2019 Riglyne vir selgroepe en huiskerke
met die sleuteltekste van die Leesrooster as basis Twaalfde week in Koninkrykstyd 1 September Hebreërs 13:1-8, 15-16 As broers... en susters Ysbreker Kan jy dink aan ‘n groot opoffering wat jy al vir jou familie moes maak? Lof en aanbidding Fokus nou op die...
Julie-Augustus 2019 riglyne vir huiskerke en selgroepe
met die sleuteltekste van die Leesrooster as basis Vyfde week in Koninkrykstyd 14 Julie Amos 7:7-17 Hoor dan nou die woord van die Here... Ysbreker Hoe weet jy gewoonlik of ‘n storie waar is of nie? Lof en Aanbidding Kom ons dink nou eers in stilte aan ons...
NUUS UIT DIE JEUGKANTOOR – 3de kwartaal 2019
Ons het goeie en groot nuus om met ons Kix-familie te deel... ‘n Splinternuwe droom vir 2020 Kix is besig om te beplan aan ‘n splinternuwe hoofstuk wat in 2020 afskop. Die droom is dat ons vanaf volgende jaar intensioneel daaraan sal werk dat daar ‘n Kix-groep in elke...
Junie 2019 riglyne vir selgroepe en huiskerke
met die sleuteltekste van die Leesrooster as basis Sewende week in Paastyd 2 Junie Psalm 97 Lig en blydskap Ysbreker Vertel mekaar hoekom jy graag vanaand se byeenkoms wil bywoon. Lof en aanbidding Sing nou vir die Here liedere wat getuig van julle verwondering in...
Mei 2019 riglyne vir selgroepe en huiskerke
met die sleuteltekste van die Leesrooster as basis Tweede week in Paastyd 28 April Handelinge 5:27-32 Ons is getuies van die opstanding Ysbreker Oor watter groot gebeurtenis in jou lewe kan jy nie uitgepraat raak nie? Lof en aanbidding Fokus op die Here en sing...