{ARGIEF}

admin

Januarie 2018 Riglyne vir Huiskerke en Selgroepe

met die Fokustekste van die Leesrooster vir Lidmate as basis Tweede Week na Epifanie 14 Januarie 1Kor.6:12-20 Met my alles behoort ek aan die Here! Ysbreker In (op) watter voertuig het jy nog die lekkerste gery? Hoekom?   Lof en Aanbidding Ons kom tot rus by die...

read more

Totsiens, José!

Ons groet José van die Jeugkantoor Vandag het ons afskeid geneem van José Layman, die vriendelike stem van die Jeugkantoor by Communitas. José gaan eers 'n sabbatstydperk neem waarin sy kan rus en meer aandag kan gee aan haarself, haar gesin wat haar so na aan die...

read more

UIT ‘N ANDER HOEK

‘n Nuwe jaar... nuwe dinge... nuwe idees... nuwe moontlikhede... nuwe inspirasie en nuwe motivering. Ook vir ons betrokkenheid by Kix en Sonstraaltjies. Mag die inspirasie van die Heilige Gees jou vanjaar help om toegewyd te wees in jou bediening aan die jeug. Hulle...

read more

VBO-Program 2018

VBO- Programboekie 2018 is beskikbaar! Ons bied met trots ons VBO-program vir die volgende jaar aan vir elke predikant, proponent, jeugwerker, kerkwerker of gewone lidmaat wat 'n behoefte daaraan het om toegerus te word om al hoe meer te lewe vir Christus en sy kerk....

read more

November 2017 Riglyne vir selgroepe en huiskerke

met die Sleuteltekste van die Leesrooster vir Lidmate as basis Twee-en-twintigste Sondag in Koninkrykstyd 5 November 1 Tes.2:9-13 Die Woord werk! Ysbreker Hoe weet jy gewoonlik of die storie wat iemand jou vertel, die waarheid is of nie? Of is jy iemand wat alles glo...

read more

WIE HOU NIE VAN GESKENKE NIE?

Dis darem heerlik om ‘n geskenk te kry! Die ekonomie plaas oral druk op ons en aan die einde van die jaar wil ons nog spaar vir Kersgeskenke ook! Het jy geweet ‘n doelwit van KIX is om gratis materiaal vir Kinderbedieninge dwarsoor Suid-Afrika te verskaf? Dis darem...

read more

Oktober 2017 Riglyne vir huiskerke en selgroepe

met die sleuteltekste van die Leesrooster vir Lidmate as basis Sewentiende week in Koninkrykstyd 1 Oktober Fil.2:1-13 Jesus, ons enigste Voorbeeld Ysbreker Hoe maak mense jou gewoonlik bly? M.a.w. hoe maak hulle jou dag?   Lof en Aanbidding Raak nou weer bewus...

read more

September 2017 riglyne vir selgroepe en huiskerke

met die sleuteltekste van die Leesrooster as basis Dertiende week in Koninkrykstyd 3 September Eksodus 3:1-15 Ysbreker Wat maak jy gewoonlik as jy iemand se aandag wil trek?   Lof en aanbidding Die Here wil julle op 'n besondere manier ontmoet. Raak eers ‘n paar...

read more